Yord herfst logo
Home      Zoeken      

Vergezichten

In die jaar wat ’n kind ses jaar oud word, is hy/sy verplig om na die kleuterskool, graad 0, te gaan.

Wanneer hy/sy die kleuterskool deurgeloop het, gaan hulle na graad 1. Graad 1 tot en met graad 3 word die junior-primêre fase genoem. In hierdie drie jare leer ’n kind die basiese dinge soos lees en skryf. Daarna volg graad 4 tot graad 7, hier leer die kinders al ’n bietjie meer, soos aardrykskunde, geskiedenis en wetenskap. Dit word die laerskool genoem.

Graad 8, is die eerste graad van die hoërskool. In graad 8 en 9 kry die kinders die basiese agtergrond van al die vakke waaruit hulle kan kies, so hulle het baie vakke. Die senior fase is die laaste drie jaar van jou skoolloopbaan. Hier het jy minder vakke omdat jy aan die einde van graad 9 keuse vakke gekies het, wat jy gaan nodig hê vir verdere studies. Hierdie gekose vakke gaan jy hê tot in graad 12 of matriek. Na matriek kan jy gaan studeer by ’n universiteit as jy vrystelling kry, of jy kan gaan werk. Die normale skoolloopbaan duur dertien jaar, en jy is 18 jaar oud as jy die skool verlaat.

In ons skole dra almal ’n uniform. Die uniform verskil per skool. Die nuwe skooljaar begin in januarie en eindig begin desember. Die oorgangsvakansie is in desember, vir ongeveer zes weke, dan is dit somer hier. Ander vakansies is in maart vir drie weke en dan weer in junie en ’n kort vakansie van ’n week in oktober. Graad 4 tot en met graad 11 skryf elke jaar in junie en november ’n eksamen. Die graad 12’s of matrieks skryf dan hulle eindeksamens.

Dit is min of meer hoe dit werk.

Zuid-Afrika, Martin van Nieuwkoop (18)

Arme regeringsleiders

Al eerder schreef ik over de dichter Ruben Darío. Hij is de trots van de Nicaraguanen. We hebben nog veel meer mensen zoals hij, onder anderen zangers die over Nicaragua zingen. Dat is mooi, maar ons land is erg arm. Helaas is Nacaragua in het bijzonder arm aan naastenliefde en arm omdat we Jezus niet in ons hart hebben. Weet je hoe dat komt? Omdat onze regeringsleiders alleen aan zichzelf denken. Onze mensen vertrouwen hen alleen in de periode van de verkiezingen. Als ik naar het journaal kijk, word ik er verdrietig van als ik zie hoe ze bekvechten, terwijl ze alleen aan zichzelf denken.

Mijn vader werkt bij PAC. Deze organisatie helpt boeren met kleine leningen en met de export van hun koffie. PAC praat met de boeren over het belang van een goede economie, maar vertelt hun ook over de liefde: liefde tot het werk, naastenliefde en bovenal liefde tot God.

Nestor Rodriguez (8), Nicaragua

Reacties (2)

-Marleen-
correspondent
Quote bericht
aantal posts:156

Dit is min of meer hoe dit werk. Ohw, geweldig dat Zuid-Afrikaans!

De vakantie vind ik ook veel handiger: vanaf januari tot december. Ik heb in december niet echt het gevoel alsof er een jaar voorbij is... het (school)leven gaat gewoon door!

 

aja
correspondent
Quote bericht
aantal posts:148

echt grappig dat Zuid Afrikaans