Vergezichten
Einde van de zomer
Het einde van de zomer is in zicht. De warme dagen zijn voorbij en voor de meeste Bulgaarse jongeren is het bijna tijd om weer naar school te gaan. Op zulke dagen vraag je je af: hoe zal ik mijn laatste vrije uren doorbrengen? Online en chattend met vrienden? Of lekker niks doen, een beetje relaxen?
Ik weet het: er zijn veel manieren om vrije tijd door te brengen. Mijn doel is om deze door God gegeven tijd te gebruiken om te studeren in Zijn Woord. Ik kies ervoor om de Bijbel te openen, een hoofdstuk te bestuderen en pas daarna iets anders voor mezelf te doen. Ik bid dat het Brood des levens mijn hart vervult. Pas daarna besteed ik tijd aan spellen en vrienden.
Vlady Raichinov, Bulgarije
Dronk regter val om
Dit is van die opskrifte wat in die laaste week in die koerant verskyn het, glo dit of nie.
’n Vrou moes verlede week as hoofstaatsgetuie in ’n veediefstalsaak in die hof verskyn en vertel: „Ek kon my oë nie glo nie. Daar staan ek in die hof onder kruisondervraging en die landdros sit en slaap. Ek was nog nooit in my lewe in ’n hof nie en was baie senuweeagtig. Eers was ek verstom om te sien die landdros sit op die bank en kougom kou. Elke nou en dan het ek ’n klapgeluid gehoor as sy die borrel wat sy daarmee blaas, laat bars het. Dit was baie steurend. Toe die beskuldigde my begin kruisondervra, het ek gemerk die landdros sit met haar kop agteroor teen die stoel se rugleuning. Sy was vas aan die slaap.”
Die tolk het later probeer om die landdros wakker te kry deur hard „edelagbare” te roep, maar dit het nie gewerk nie. Die staatsaanklaer het toe opgestaan en hard met haar gepraat. „Die hele hof het uitgebars van die lag toe die landdros skielik wakker skrik.”
’n Regter van die Pretoriase hooggeregshof se bloedalkoholvlak was vier keer hoër as die wettige perk toe hy weens beweerde dronkbestuur gearresteer is. „Die beskuldigde kon nie sonder hulp loop of staan nie, hy was wankelrig op sy voete, moes teen sy motor leun en het versak agter die stuurwiel gesit. Hy het omgeval en moes opgehelp word”, lui die verklaring van die senior staatsaanklaer. Die regter was aggressief en het hom sodanig teen sy arrestasie verset dat hy uit die motor gedwing moes word, lui die verklaring voorts.
Dit is seker te verstaan dat die respek en vertroue in die regslui in ons land erg hieronder ly.
Martin van Nieuwkoop (17), Zuid-Afrika
Reacties (6)
iandi stagiair | vrijdag 7 september 2007 - 16:59 | ![]() |
aantal posts:77 | Das nie zow mooi heijn!![]() | |
Lubberrrrrrr-TJUH...!!! |
jettuh correspondent | vrijdag 7 september 2007 - 18:36 | ![]() |
aantal posts:136 | khee... dat gebeurt ook niet elke dag... leuk nederlands trouwens... nieuwe mode? gaaf!!! |
annemarije correspondent | maandag 10 september 2007 - 08:09 | ![]() |
aantal posts:106 | leuk heur da afriekaas!!!!!!!!! |
lalalaa bezorger | dinsdag 11 september 2007 - 17:07 | ![]() |
aantal posts:7 | ANDREA KERSTEN???????? |