Vergezichten
Martin van Nieuwkoop (17), Zuid-Afrika
Olifant trap vrou dood
’n Plaaswerker is naby Phalaborwa in Limpopo dood, toe ’n olifant haar bestorm en doodgetrap het. Aina Mbokota (58) se erg verminkte lyk is sondagmiddag laat in ’n beboste gebied naby die Grietjieplaas gekry.
’n Polisiewoordvoerder in die Mopanistreek van die provinsie, het gesê dit is steeds nie duidelik waar die olifant vandaan gekom het nie. Hoewel dit naby die Krugerwildtuin is, grens dit nie daaraan nie.
Mbokota en haar man het Saterdagoggend net na 05.00 uur van hul woonplek na hul werkplek op die plaas geloop, toe die olifant uit die bos op hulle afgestorm het. Mbokota en haar man het in verskillende rigtings gehardloop om te probeer wegkom. Die olifant het agter haar aangestorm. ’n Soekgeselskap kon haar saterdag nêrens kry nie.
Haar lyk is sondagmiddag in ’n bos gekry. Dit is nog steeds ’n groot raaisel waar die olifant vandaan gekom het. Die olifant was teen druktyd steeds soek.
Een woordvoerder van die Krugerwildtuin het gesê dit was nie een van die wildtuin se olifante wat uitgebreek het nie, en volgens sy kennis ís daar olifante op die Grietjieplaas.
Dit is die tweede voorval vanjaar waar olifante mense in Limpopo aanval. In maart is ’n arbeider van die Krugerwildtuin ernstig beseer, toe die voertuig waarop hy was tussen ’n teeltrop olifante naby Punda Maria ingery het. Thomas Mathonsi se regterkuit is deur een van die olifante se tande deurboor.
Sarah Wilderspin (17), Engeland
Afhankelijk
Tijdens een les op school ontstond een discussie over de snelle ontwikkelingen in de technologie, bijvoorbeeld internet. De meerderheid in de klas staat daar positief tegenover en vindt de technische vooruitgang handig. Dat klopt, zolang alles werkt. Maar als een systeem crasht, zitten we met een groot probleem.
Ik denk dat de mensheid te sterk afhankelijk wordt van technologie. Ik heb gelezen over mensen die een berg beklommen en vertrouwden op een mobieltje in plaats van een kaart en een kompas. Het gevolg? Ze moesten gered worden door helikopters omdat hun mobieltje uitging en ze de weg kwijtraakten.
Mensen worden luier naarmate de techniek beter wordt en het werk overneemt. Maar het wordt een grote chaos als de techniek het opgeeft. Misschien schudt dat de mensen op tijd wakker.
Er zijn nog geen reacties geplaatst.